Home

Yellow & Black Colour Bold Quote Facebook Post(36)

BEGIN HUL VIR ALTYD

27 06 2026

#BeterBesteBarnard

26

 

'n viering van liefde, familie en nuwe begin

Yellow & Black Colour Bold Quote Facebook Post(39)

Dit sal vir ons baie beteken om hierdie dag saam met julle te deel.

24

 

dis waar dit begin

Dit gaan nie net oor die seremonie nie.

Dit gaan oor die mense.

Die lag.

Die dans.

Die oomblikke wat bly.

27

 

saam skep ons herinneringe

Yellow & Black Colour Bold Quote Facebook Post(38)

Saterdag, 27 Junie 2026, Deo Volente

om 15:00

Marjaniek Wedding Venue

Rustenburg

23

 

 waar ons beloftes maak

Yellow & Black Colour Bold Quote Facebook Post(40)

Trek asseblief formeel aan.

Geen jeans of chinos nie.

Ons hou van fotos en sien uit daarna om almal saam met ons te sien skitter in die herinneringe van hierdie spesiale dag.

Yellow & Black Colour Bold Quote Facebook Post(59)

 

vier saam in styl

Yellow & Black Colour Bold Quote Facebook Post(24)

Bevestig asseblief julle bywoning teen 20 April 2026.

22

 

jou plek wag

Yellow & Black Colour Bold Quote Facebook Post(26)

Ons is bevoorreg om reeds ’n volledig gemeubileerde huis te hê. Indien julle graag ’n geskenk wil gee, sal ’n geldbydrae baie waardeer word. Geskenkbewyse van Clearwater Mall of Takealot sal ook baie welkom wees.

25

 

met dankbaarheid ontvang

Yellow & Black Colour Bold Quote Facebook Post(41)

Kinders is welkom slegs op uitnodiging. Weens beperkte sitplek vra ons vriendelik dat slegs gaste wat ’n uitnodiging ontvang het, die troue bywoon. Ongelukkig kan ons nie addisionele gaste akkommodeer nie. Gaste word vriendelik versoek om 20–30 minute voor die seremonie te arriveer.

21

 

vir ’n vlot verloop van die dag

Yellow & Black Colour Bold Quote Facebook Post(42)

Akkomodoasie is by die venue beskikbaar vir gaste wat graag wil oornag.

• Marjaniek Wedding Venue

• Spruitfontein 45 Rustenburg, Noordwes

20

 

 waar ons beloftes maak

Yellow & Black Colour Bold Quote Facebook Post(43)

"Toe het die wat die HERE vrees, met mekaar gespreek; en die HERE het dit opgemerk en gehoor, en daar is 'n gedenkboek voor sy aangesig geskryf vir die wat die HERE vrees en sy Naam eer."

Maleági 3:16

#BeterBesteBarnard

28

 

liefde vir nou en altyd